Geniet ‘n intieme aandete by die 360 Country Hotel saam met vier van die fees se ster-skrywers. Sluit aan by KYLE COWAN, DANA SNYMAN, JACO STRYDOM & LEON VAN NIEROP. ELNA ROSSOUW speel gasvrou.
Ouderdomsbeperking: Slegs volwassenes
Kaartjienota: Kaartjie prys sluit ‘n twee-gang maaltyd in. Drankies sal beskikbaar wees op eie koste.