Dawie Roodt is the Founder, Director, and Chief Economist of the Efficient Group. He serves on a variety of the group’s investment committees and plays a key role in shaping its economic outlook and strategy. With more than 30 years of experience, Dawie is one of South Africa’s most respected and widely referenced economists. His work spans both local and international politics and economics, and he was awarded the prestigious Economist of the Year title by a leading media house. 

Dawie Roodt is die stigter, direkteur en die hoofekonoom van die Efficient Groep. Hy dien in ‘n verskeidenheid van die groep se beleggingskomitees en speel ‘n sleutelrol in die vorming van die groep se ekonomiese visie en strategie. Met meer as 30 jaar se ondervinding, is Dawie een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde en gerekende ekonome. Sy werk strek oor plaaslike én internasionale politiek en ekonomie, en hy is deur ‘n toonaangewende mediahuis met die gesogte Ekonoom van die Jaar-titel bekroon.